Loading   
X

WELCOME TO PICK N PAY ONLINE

Register for your account and unlock the full Pick n Pay Online and mobile experience.

To get started, tell us if you have a smart shopper card.

YES NO

Gegeurde lambs braai rib

Not rated yet.
Geniet saam met vriende, familie en 'n bottel koue wit wyn.

6 porsies

Rissie mieliebrood

Bestanddele:

  • 90g cheddar kaas, gerasper
  • 1 brand rissie, fyn gekerf (Jy kan meer byvoeg afhangend hoe warm jy dit wil he)
  • 400g suikermielies
  • ½ koppie (125ml) mieliemeel
  • 3 eiers
  • 1 teelepel (5ml) sout
  • ½ teelepel (2.5ml) koeksoda
  • 190ml karringmelk
  • ½ koppie (125ml) olie
  • 30g botter
     

Metode:

  • Smeer ‘n broodpan deeglik met botter.
  • Meng al die bestandele deeglik saam en giet in die gesmeerde broodpan.
  • Berei 'n indirekte vuur in die Weber braai.
  • Plaas die broodpan op die rooster en bak 45 min.
  • Sit warm voor met botter.
     

Lambsrib

Bestanddele:

1.2 kg gemarineerde lambsrib

Sout en swart peper
 

Metode:

1. Geur met sout en peper.

2. Berei 'n indirekte vuur in die Weber braai.

3. Plaas die ribs op die rooster en braai vir ongeveer 35 min tot mooi bruin.

4. Laat rus en bedien voor met warm mielie brood en botter.
 

*Chef se wenk: As jy nie ‘n Weber braai het nie, kan enige ander soort braai vir hierdie resep gebruik word. 

Print Email
Not rated yet.
Add to My Favourites