Loading   
X

WELCOME TO PICK N PAY ONLINE

Register for your account and unlock the full Pick n Pay Online and mobile experience.

To get started, tell us if you have a smart shopper card.

YES NO

Texan steak

Not rated yet.
Geniet saam met vriende, familie en 'n heerlike koue bottel wit wyn.

Bedien 4


Bestanddele:

  • 1 - 2 Texan steaks, 1.2kg – 1.5 kg in totaal
  • Sout en peper, na smaak
  • 4 PnP suikermielies 
  • 150ml PnP suurlemoen en kruie marinade


Metode:

  • Berei 'n warm direkte vuur.
  • Aangesien die Texan steak vooraf gemarineerd is, kan dit, indien nodig, met sout en peper gegeur word.
  • Marineer die mielies vir 10 minute in die suurlemoen en kruie marinade.
  • Sodra die vuur gereed is pak die Texan steak en koring op die kook rooster en braai tot verlangde gaarheid bereik is. As 'n rouer keuse steak verlang word, plaas die mielies op die rooster voor die steak. Neem in ag die mielies neem ongeveer 15 tot 20 minute om te kook.

WENK: Hierdie gereg kan bedien word met pap en PnP chakalaka.

Print Email
Not rated yet.
Add to My Favourites