Loading   
X

WELCOME TO PICK N PAY ONLINE

Register for your account and unlock the full Pick n Pay Online and mobile experience.

To get started, tell us if you have a smart shopper card.

YES NO

Tjops in Kruisement

Not rated yet.
Geniet saam met vriende, familie en 'n bottel koue wit wyn.

6 porsies

Bestanddele

  • 12 lamstjops, 2.5cm dik
  • Sout en swart peper
  • 30ml kookolie
  • 1 ui, in skywe gesny
  • gekapde kruisement
     

Metode:

  • Meng olie, uieskywe en Kruisement.
  • Smeer die mengsel oor die tjops en geur met sout en peper.
  • Berei 'n indirekte vuur in die braai.
  • Plaas die tjops op die rooster en braai vir 20 min tot mooi bruin.
  • Laat rus en bedien met kersie sous.
     

Kersie sous

  • 500ml rooi wyn
  • 60g suiker
  • 2cm lemoen skil
  • 1 lourierblaar
  • 3 kruienaeltjies
  • 3 heel peperkorrels
  • 3 wonderpeper
  • 15g pypkaneel
  • 500g ontpitte ryp kesies
  • 5ml meelblom
  • 15ml water
     

Metode:

  • Meng die wyn, suiker, lourierblaar, suurlemoenskil, naeltjies, peper, wonderpeper en pypkaneel saam.
  • Kook die mengsel totdat die suiker opgelos is, verlaag die hitte en voeg kersies by.
  • Prut kersie sous vir 5-10 min, tot die kersies sag is.  
  • Skep kersies uit met gleuflepel en hou eenkant.
  • Meng die mielieblom met koue water en klits by wynmengsel.
  • Kook en roer vir sowat 2 min.
  • Voeg kersies by en bedien warm of teen kamer temperatuur.
Print Email
Not rated yet.
Add to My Favourites